English Website   Jasmyn on facebook Jasmyn on twitter  
 
 
 


DEBUUTALBUM
Jy wens jy kon sê
Kry 'n voorsmaak van haar Album se inhoud
Luister na musiek vanaf
hierdie album en ander opnames » Kliek die foto bo om 'n groter
weergawe to sien
CD in winkels vanaf Februarie 2011, en ook beskikbaar deur
SELECT MUSIC DISTRIBUTORS
Telefoon: (011) 792 0145
Fax: (011) 792 0282
Bestellings: orders@select.co.za
Algemene Navrae: info@selectmdist.co.za

EPK: Jasmyn (met Engelse subtitels)

MUSIEK VIDEO - Sonder jou, wat now?

30 sekonde promosionele video op Facebook geplaas deur
OGAE Rest of the World : Eurovision South Africa

Kyk gerus na "Afrikaner Gelofte" se musiek video hieronder, wat verfilm is by die Voortrekker Monument. Besoek die Galery blad vir foto's agter die skerms van die opname.
Luister na verskeie liedere gesing deur Jasmyn deur gebruik te maak van die musiekspeler op hierdie blad.

 
Kopiereg © Jasmyn. Alle Regte Voorbehou.
0